So min mense
Wat My vertrou
In donker tye
Hoekom is dit so?
Etiket: onvergelykbare+God
-
As vertroue wankel
-
Mooiste God
Ewige God
Dit is U Naam
Mooier as die mooiste mooi
Die Ewige Ek Is -
Krake & Gate
Baie kere sê Pappa
Dat My kinders
Met krake in hulle lewens
Bly rondloop -
Onmeetbaar
Glorie Halleluja
Prys ons Pappa-God
Groot bo almal is Hy
Die Enigste Een -
Alledaags se mooi
Om te hoor hoe die voëltjies
Die dag verwelkom
Is iets waarvan ek nie genoeg kan kry
Dit bly so mooi -
My begin, einde & alles tussenin
U is my begin
My einde
En alles tussenin
Ek is so bly dat U in my hart woon -
Wonderskoon
U is my Begin
My einde
En alles tussenin
Wat my hart bewoon -
Goue woorde
Gee My al die lof
En eer van julle harte
Laat My binnekom
Dit is wat Abba sê -
Niemand soos ons God
Daar is niemand
Soos my God
Dit is wat my hart
Konstant wil aanhou sing -
Niks of Niemand
Eerlik, opreg
Vanuit my hart
Wil ek vir U
Die mooiste lofsang sing -
Hoekom moeilike tye?
Gee aan ons liefste God al die eer
Want daar is waarlik
Geen iemand anders
Wat met Hom kan kompeteer