Dankie dat ek U kan liefhê
Dankie dat U elke dag by my is
Dankie dat U verstaan meer as wat ek ooit kon
Dankie dat U voorwaar die Lewe self is
(meer…)
Etiket: seer
-
Onverwoordbaar
-
Stukkende wêreld
Verandering
Genesing
Vernuwing wil Ek bring
Aan ‘n wêreld wat sê ‘Kyk God gee nie meer om’
(meer…) -
Gebroke kind
Weet jy hoe Ek verlang?
Weet jy hoe baie lief Ek jou het?
Liewe kind Ek wonder of jy weet
Ek wonder of jy besef Ek het gekom vir jou?
(meer…) -
Genade, Liefde & Hoop
Partykeer lê seer so diep
Lankal het ek daarvan vergeet
Toe kom herinner U my
My kind dit is nog daar!
(meer…) -
Oop teiken
Die seer in jou
Ek wil dit so graag genees
Vir jare kruip hulle weg
En sê vir jou dit is nie meer ‘n probleem!
(meer…) -
Die tyd is nou
Eina!
Ek sien soveel pyn, Ek sien soveel seer
Het jy geweet? Ek het gekom vir jou
Om vry te wees sê die Heer
(meer…) -
Wonder wat bekommer
Ek wonder
Soms wonder ek te veel
Daar is so baie dinge waaroor ek my bekommer
Diep binne weet ek dit is nie van U
(meer…)