Die vrede van Bo
Maak my hart so sag
Dis so mooi
Ek wens ek kon meer mense vertel
Kategorie: Blinde oë
-
God-afsprakies
-
Vassit-rat
Stilraak by U voete
Dit bly vir my so baie mooi
Dis daar waar U altyd met ‘n glimlag bly sê
Kom nader My kind daar is meer -
Koepel van genade
Vreugde-bly
Het in my hart kom woon
Die dag
Toe ek U innooi -
Leef vir God
Geloof wat glo in God
Dit maak ons God so bly
Ek wens julle kon sien
Die vreugde wat Ek daaruit kry -
Beginselvas sê jy
Om vrede te hê
Wat alle verstand te bowe gaan
Om dit te ken
Oe dit is so mooi -
Stil-raak-saligheid
Hoe dikwels mis ons
Pappa se vrede
Als omdat ons nie
In Sy stille teenwoordigheid wil kom stilsit -
Ark van genade
U hart is sag
U liefde is so mooi
Dit gee die wêreld soveel hoop
Net om te weet U sal nooit opgee -
Valleie se diamante
Dikwels
Sê Pappa-God
Wat My hart seer is
Oor goeters wat op aarde gebeur -
Prinse & prinsesse
My hart is sag
My hart is genadig
Is daar mense daarbuite
Wat My glo? -
Sagte harte
God se genade
Is so sag
Dit nooi ons altyd nader
Ek wonder of mense dit nog sien -
Bewondering
U liefde is sag
Help ons asseblief Pappa
Elke mens op hierdie aarde
Om U beter te leer ken -
Halleluja’s
Die halleluja’s in die hemel
Is net so mooi
Hulle sing oor my Pappa
Want Hy is beeldskoon