My liefste God
Ek smag na meer van U
Ek smag na U vuur
Ek smag om U krag te ondervind
Kategorie: Byt vas
-
Onwrikbare geloof
-
Kom Dieper
Asseblief liefste kinders
Laat gaan van julle weë
Kom loop op Myne
Dit is wat ons Vader in soveel liefde vra -
Diepe Oorgee
Ek lê my hart
Neer voor die Here
Ek vra Hom
Om rerig in te kom -
Glo soos God
Liefste kinders asseblief
Kom loop op My weë
Kom lê julle s’n neer
Kom vind asseblief Myne -
Mooi verby
Kom gee oor aan My
Kom gee oor aan My liefste wêreld
Lank genoeg wat julle weier
Om te doen soos wat Ek vra -
Tyd saam met My
Hou julle oë asseblief op My
Liewe wêreld
En nie die storms
Wat julle omring -
Altyd Naby
Lig jou oë op na die berge
Vra jouself
Liewe wêreld
Waar kom my hulp vandaan?