Glo in My liewe wêreld
Asseblief glo in My
Ek nooi julle elkeen
Om waarlik te glo in My
Kategorie: Byt vas
-
Vind voordat jy opgee
-
Vanuit die Hart
Oorgee van die hart
Dit is waarna ons Vader verlang
Kinders wat Hom liefhet, dien en glo
Hy hulle enigste bestaan -
Pad van Oorgee
Soveel weë
Soveel weë
Waarop My kinders
Sonder My loop -
Genesing van Binne
Liefste Pappa-God
Ek weet U is by my
Selfs al voel dit U het my verlaat
Selfs al wil die duiwel hê ek moet dit so graag glo -
Jesus se juk
My alles gee ek vir U
Dit loop oor
Hoe kan ek terughou
As ek weet U vra alles Heer -
Liefste Suid-Afrika
Vlindersag begroet die douvoordag my
Hulle vertel van die pragdag vir ons voorberei
Vlindersag begroet die seemeeue my
Vertel my van die dieper liefde wat in hulle lê -
My glimlag
Ek kies U eerste Abba
Bo Alles
Wil ek saam met U
Tyd spandeer -
Mooiste Weë
Abba Vader dankie vir hierdie pragtige dag
Die voëltjies wat sing en dans
Hulle maak my hart baie bly
U het hulle gegee om ons te verbly -
Diep, donker tye
Ek bring my hart
En ek gee oor
Voor U almag wil ek buig
Want daar is net niemand soos U -
Kommunikasie met God
Die slotte in en om my hart
Het U kom vervang met U Ewige Hoop
Liewe Heer, Abba Vader, Koning van die Heelal
Ek loof en prys U Naam daarvoor -
Oorgawe van die Hart
So baie dinge
Waaragter mense skuil
Waaragter mense wegkruip
Omdat hulle My nie beter wil leer ken