In hoeveel van My kinders se lewens
Geskied My wil rerig wil Abba weet
Hoeveel kere, hoeveel kere maak julle My deel
Van die keuses en besluite wat julle elke dag neem?
Kategorie: Byt vas
-
10-Duisend Keer Beter
-
Droom vir my
U snipper my planne
In klein fyn stukkies
Deur die woorde wat U gee
Deur die rigting wat U aandui -
Stilte in die Storm
Jesus die Stilte in ons Storm
Dis Hy wat sien hoe die golwe hoogty vier
Dis Hy wat die winde laat lê
Dis Hy wat hul stil maak in ons harte
(meer…) -
Oorwinning in die Storm
Die storms van hierdie lewe
Wil ek nie sonder my Koning aandurf
Want kyk Hy ken
Die oplossing van elke probleem
(meer…) -
Stukkie vir Nou
Liewe kinders hoeveel kere
Hardloop julle van My wil af weg
Slegs omdat julle glo
Ek het genoeg gehoor
(meer…) -
Beloftes van Bo
Weet julle wat het Ek vir julle voorberei
Vra Vader
Skatte so groot
Seëninge reguit uit die hemel daarbo
(meer…) -
Belofte-Waarmaker
Liewe kinders
Weet julle hoe dikwels
Slip My beloftes deur julle vingers
Alles net omdat julle nie aanhou glo?
(meer…) -
Opstandingskrag
Vreugde-bly het ons Koning
Kom aansteek in my hart
Vure van Lof wat net wil aanhou sing
My Koning leef vir alle ewigheid!
(meer…) -
Fiktiewe God
Julle sê julle is lief vir My
Maar julle is nie eintlik nie
Julle jok en soek jul eie eer
Ek wonder of julle besef dit maak My seer?
(meer…) -
Soete vrede
Die vrede wat Jesus gee
Dit is so soet
Dit is so sag
Dit omvou my hele hart
(meer…)