Laat toe dat jou hart My vind
Laat toe liewe wêreld dat jou hart vir My ja sê
Dis al te lank sê Abba
Dis al te lank dat julle My bly wegwys
Kategorie: Byt vas
-
Begin ‘n bietjie
-
Harte wat bly sing
Juig al wat leef
Juig voor die Heer
Wees net bly
Bring lof en eer aan Hom -
Altare van die hart
Weet julle
Dat Ek julle liefhet
So verskriklik
Baie liefhet -
Rus ‘n bietjie
Kom na My toe
Almal wat moeg en oorlaai is
Ek sal rus gee
Dit is wat ons Vader sê -
Verkeerde Glo
Kom liefste wêreld
Kom en lê neer
Alles neer
Voor My Troon -
Paleis van Liefde
Abba U woorde is so mooi
U woorde is so skoon
Ek sê baie dankie Abba-God
Dat U woon in my -
God se hartklop
Spoor na
Die diepte in My hart
Liefste kinders spoor na
Die diepte in My hart -
Nuwe Seisoen
Vra na meer liefste kinders
Vra asseblief na meer
Daar is soveel meer
Soveel meer wat Ek julle wil leer