Ons harte is gemaak
Om U te vind
Van die vroegste vroeg
Tot die jongste jonk
Kategorie: Liefde so groot
-
My hart
-
Wandel saam met Vader-God
Die geskenk van lewe
Is so groot voorreg
Ek wonder of julle dit besef
Ek wonder of julle dit weet -
Vanuit die Hart
Oorgee van die hart
Dit is waarna ons Vader verlang
Kinders wat Hom liefhet, dien en glo
Hy hulle enigste bestaan -
Lewe saam My
Ken jy Hom wat jou
Sy vriend wil noem
Hy weet van jou
Hy ken jou naam -
Ware Oorgee
Volg na My hart vir julle lewens liewe kinders
Spoor na My hart
Vergeet julle planne
Laat hulle lê -
Blinkste Mooi
Die skrefie in my hart
Wink my God bly nader
Nader Pappa-God, nader
Ek wil nog baie meer van U weet -
Koning, Heer & Meer
Hoe breek dit my hart
As ek sien en ervaar
Dat daar mense is
Wat my Koning nie soos ek ken -
Skittermooi
Genade, genade
Ontvang ons elke dag uit U hand
Ek wil net sê
Baie dankie daarvoor -
Jesus se juk
My alles gee ek vir U
Dit loop oor
Hoe kan ek terughou
As ek weet U vra alles Heer -
Geskenk van Lewe
My hart is so seer
As ek aan mense dink
Hulle sê en dink hulle het van God gehoor
Tog klop verwoesting aan hulle deur
