Die storms van hierdie lewe
Wil ek nie sonder my Koning aandurf
Want kyk Hy ken
Die oplossing van elke probleem
(meer…)
Kategorie: Liefde so groot
-
Oorwinning in die Storm
-
Groei in die Gees
Dis so belangrik vir julle
Om verhouding met My te bou sê Vader
Liewe kinders dis al hoe julle gaan weet
Wat in hierdie wêreld is rerig van My
(meer…) -
Boodskappertjies van Vader-God
Liefste kind kom
Kom en gee oor
Liefde wag, Lewe wag
Vir jou om hulle binne te nooi
(meer…) -
Verborge Skatte
Ek wil soek na die verborge skatte
Wat in my Vader se hart woon
Nooit wil ek opgee nie
Altyd wil ek aanhou
(meer…) -
Perfekte Liefde
Soveel mense daarbuite
Wat nie gesond is in My liefde vir hulle
Wat nog nie My liefde in al Sy volheid
En mooiheid ervaar of ondervind het nie
(meer…) -
Grootste Liefde
My lewe het Ek gegee
In die plek van joune sê die Heer
Sê My liewe kind
Watse liefde is dit?
(meer…) -
Hemelse seën
Lieflike seën
Vanuit die hemel daarbo
Dis pragtig mooi
Dit is ons God se hand
(meer…) -
Watter voorreg!
Liewe Koning
Ek loof en prys U Naam
Ek sê dankie
Vir liefde so baie groot!
(meer…)