Branders-blou
Kom klop aan my hart
Hulle vertel my van meer
Hulle vertel van die liefde wat ons Skepper vir ons het
Kategorie: Liefde so groot
-
Branders-Blou
-
Klatergoud
Hoor julle liewe wêreld
Hoe die Koning der konings
Met julle harte praat?
Hy lag en gesels -
Die vreugde in my
U besit my hart
U is die Een
Wat daarbinne
Woon -
Mooiste Weë
Abba Vader dankie vir hierdie pragtige dag
Die voëltjies wat sing en dans
Hulle maak my hart baie bly
U het hulle gegee om ons te verbly -
Druppels van Liefde
Mooiste mooi druppels
Val op die aarde neer
Hulle benat die aarde
Hulle sit vrede en blydskap in my hart -
Koning van my Hart
Glorie tot die Koning
Glorie aan U Naam
Dit is die loflied
Wat my hart hier diep binne sing -
Hawens van die Lewe
Hoe kan ons aanhou om lou lewens te leef
As Jesus Christus ons so baie liefhet?
Dit is iets wat ek nie kan verstaan
Ek hoop ek het geweet -
Flenters van Liefde
Jesus se liefde
Breek my hart
In klein flenter stukkies
Geen voorgee net totale oorgee -
Lofwaardig
Lof, aanbidding en eer
Kom ons Koning toe!
Hy is so lofwaardig
Kom aan almal en loof ons Koning daarbo!