Kom na My toe liewe wêreld
Kom asseblief na My toe
Ek wil hê en vra dat julle asseblief
Vir al die sonde sal begin nee sê
Kategorie: ‘n Seer hart
-
God se klere
-
Liefste Kind
Liefste kind
Gee My asseblief jou hart
Gee My asseblief jou lewe
Dit is wat ons Vader vra -
Luister asseblief
Ek wil hê julle moet
Terugkom liewe wêreld
Ek wil hê julle moet
Terugkom na My -
Soveel mooier
Lê neer julle weë
Liewe wêreld
Lê neer julle weë
En tel op Myne -
Genesing van Binne
Liefste Pappa-God
Ek weet U is by my
Selfs al voel dit U het my verlaat
Selfs al wil die duiwel hê ek moet dit so graag glo -
Geskenk van Lewe
My hart is so seer
As ek aan mense dink
Hulle sê en dink hulle het van God gehoor
Tog klop verwoesting aan hulle deur -
My glimlag
Ek kies U eerste Abba
Bo Alles
Wil ek saam met U
Tyd spandeer -
Goeie Grond
Genade-groot
Het ons liefste God
Uitgestort oor my
Toe Hy my nader nooi