Soveel mense daarbuite
Wat nie gesond is in My liefde vir hulle
Wat nog nie My liefde in al Sy volheid
En mooiheid ervaar of ondervind het nie
(meer…)
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Perfekte Liefde
-
Grou & Grys
Ek bring my hart vir U en sê
Ek vertrou U Vader
Ek weet U sal nooit met my hart mors
Ek sal U vertrou al is dit baie donker rondom my
(meer…) -
Fontein van Vreugde
Ek weet van die stukkend-wees in jou hart
Daarvoor het Ek gekom sê die Heer
Om jou ‘n nuwe hart te gee
Jou hart, gees en siel gesond te maak
(meer…) -
Selfmoord-Neigings
Moet nooit opgee nie sê die Heer
Asseblief liewe kind moenie
Weet dit is Ek wat jou omring
Wat altyd baie naby aan jou is
(meer…) -
Veilig by U
In U arms voel ek altyd veilig
Ek weet dis U wie my omring
In die dag, ook in nag
Wanneer ek my kop neerlê
(meer…) -
Seer van die verlede
‘n Gebroke, seer hart
Bring ek voor U troon
Dikwels ontdek ek ‘n pyn
Wat ek so gehoop het, het lank vergaan
(meer…) -
Is jou hart gesond?
Wanneer Vader na hierdie wêreld kyk
Sien Hy gebroke harte
Seer in elke vorm
Daarvan is ek seker
(meer…) -
Genade, Liefde & Hoop
Partykeer lê seer so diep
Lankal het ek daarvan vergeet
Toe kom herinner U my
My kind dit is nog daar!
(meer…) -
Slotte van die verlede
Vir jou
Vir my
Vir almal het U gekom
Om aan ons die Lewe te gee
(meer…) -
Die tyd is nou
Eina!
Ek sien soveel pyn, Ek sien soveel seer
Het jy geweet? Ek het gekom vir jou
Om vry te wees sê die Heer
(meer…) -
Hoor My lied
Ek ken jou seer sê die Here
Diep in jou
Hoor Ek die geroep
Here help!
(meer…)