Glorie Halleluja
Prys ons Pappa-God
Groot bo almal is Hy
Die Enigste Een
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Reënboë van hoop
Bring My ‘n hart wat glo
Sê Abba
Rerig glo
En kyk wat Ek daarmee kan doen -
Laste soos veertjies
Ek is die Een
Wat ewig is
Die Een wat jy altyd kan vertrou
Ek wil hê jy moet dit weet -
Groenste Gras
Van genade-groot
Wat verlore kinders kom bly haal
Tot kinders
Wat in U bly glo -
Geloof se mooi
Geloof so baie groot
Het ons God in my hart kom aansteek
Nooit het ek geweet
Ek kan Hom so baie vertrou -
Beste ding
Kom gee My
Jou hart en lewe
Kom gee asseblief
Net totaal en al oor -
Seer se genesing
Bring My asseblief julle harte
Almal wat moeg is
Seer het
En so verdwaald voel -
Ekspidisie na Waarheid
Ken jy Hom wat ewig is
Liewe vriend, vriendin
Het jy Hom al ingenooi
Hom ‘n kans gegee -
Gebroke harte
Genesing van stukkende
Gebroke harte
Wat die wêreld vollê
Dit is ons Vader se hart -
Wanneer geloof twyfel
Dankie Abba Vader God
Dat U so wonderlik goed is vir my
U liefde is genoeg
Al is daar partykeer swaarkry -
Verlore Hart
Is jou hart stukkend
Jou hart voel seer
En dit voel asof als daarbinne
Verlore lê