Om die seer van die verlede
Konstant in die oë te kyk
Bring net pyn en teleurstelling
Dit maak dat ‘n mens nie kan aanbeweeg
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Dié slaaf is vry
-
Soutpilaar
Vergewe mekaar asseblief
My kinders julle kan nie toelaat
Dat soveel haat teenoor ander mense
In julle harte leef -
Enigste Een
U is die Enigste Een
Wat aan die mensehart
Hemelse vrede
Kan gee -
Arms van Rus
Raak rustig
Hou moed
Weet dit asseblief liewe kind
Ek is altyd naby -
Ruk & Pluk
Wanneer die lewensstorms
Druk
En jy voel
Niemand gee vir my om -
Liefdeslig
Dankie, dankie, dankie
Dit is die lied
Wat my hart
Hierbinne sing -
Briefie van seer
Voel jou hart stukkend
En hy is baie seer
Dan wil ek net sê
Moenie moed verloor -
Raad vir ‘n swaar hart
Dit bly my hart verstom
Die mooiheid van wie U is
Dankie Abba, dankie
Dat U opreg omgee -
Lief die Lig
Ek wil so graag hê elke mens op aarde
Moet My hul Vader noem
Sal jy My asseblief toelaat
Om jou My liefste kind te noem -
Wie sit regtig agter al die sleg?
Weet jy liefste kind
Dat Ek
Die Antwoord
Op al jou probleme is? -
Kleinste Kansie
Kom almal
Wat nie die Here ken nie
Kom asseblief ‘n klein bietjie nader
Kom hoor hoe graag Hy jou Sy kind wil noem