As jy partykeer
Moedeloos voel
Wanneer jy voel net slegte nuus
Klop aan jou deur
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Die goue jy
-
God is groter
Soms kom daar twyfel
In die mensehart
Of daar nog ‘n God is
As soveel slegte goed dan gebeur -
Wêreldse Seer
Soveel vrede en rustigheid
Kalmte
Omdat U alreeds
In my hart woon -
God van die onmoontlike
Ek kan die onmoontlike doen
In die harte en lewens
Van My kinders sê Abba-God
Ek kan die onmoontlike vermag -
Vervolgde boeties en sussies
U is die mooiste mooi
Wat hierdie wêreld al ooit gesien het
Hoe sê ‘n mens
Genoeg dankie daarvoor -
Vlam van Hoop
Moenie opgee nie
Moenie oorgee nie
Asseblief My liefste kinders
Hou vas tot aan die einde -
Reënboog-draaie
Moet nooit opgee nie
Sê Abba Vader
Asseblief moet nooit opgee
Op wie Ek is en wat Ek kan doen -
Meer as drome
Kom gee My jou hart
Kom gee My jou lewe
Kom maak asseblief seker
Dat wie jy is alreeds aan My behoort -
Lewenshuisie
Kom ‘n bietjie nader
Kom hoor hoe klop My hart
Rusteloos en sonder stilte
Bons hy van liefde vir jou