U hart vir ons is mooi
Dit is wie U is
Die beste Pappa ooit
Amen
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Smag na My
-
Jy is spesiaal verby
Weet jy wie jy is
In My
Weet jy hoeveel waarde
Jy en jou lewe vir My dra -
Oorwinningskind
Weet jy dat Ek
In jou glo
Meer as ander mense
Meer as jouself -
Herstel van die hart
Abba se kinders
Hy is so lief vir julle
Ek wens julle kon dit sien
Ek wens julle kon dit rerig glo -
Gaafste verrassinkies
Behoort jou hart
Al aan die Here
Vriend, vriendin het julle Hom
Al die Koning van julle harte gemaak -
‘n Ordentlike Kans
Om God te vertrou
In die moeilikste dele
Van die lewe
Dit is nie maklik nie -
Maak My deel van jou storm
Kom gee jou laste
Vir die Here
Laat Hom toe
Om saam met jou te dra -
Iemand gee rerig om
Om oor te gee
Wanneer jou hart seer is
Dit is iets wat baie moeilik is
Om in die storm te doen -
Liewe Ateïs
Die wie soek
Sê Abba Vader
Die wie My rerig-rerig soek
Hulle sal My opspoor
