Weet jy wie
Is die Ewige God
Weet jy wie ‘n wonderlike plan
Met jou lewe het?
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Glo in jouself
-
Twyfel-Tye
Die grootste begeerte
In my hart
Is om U elke dag
Nog ‘n bietjie liewer te hê -
Hoop op die ashoop
Weet julle kinders
Vra Abba-God
Dat Ek so graag wil hê
Julle moet in My hart kom woon -
Opinie wat tel
Weet julle dat Ek in julle glo
Sê Abba
Meer as wat enige iemand
Ooit in julle sal kan glo -
Plastiek Raad
Genesing van ons hartseer
Bly dikwels so vêr
Omdat ons God
Nie deel maak daarvan -
Hou vas, trek deur
Wanneer geloof min is
In tye van swak
Dit is dan kinders van God
Wat ons moet vashou -
Gesond-maak-God
Bring die seer in jou hart
Al die swaar
Weet jy My kind
Ek kan dit beter maak -
Tye wat vrae vra
In tye van seer
En donker verdriet
Wonder ek partykeer
Is God rerig goed? -
Toetse van Geloof
Is jou hart
Somtyds seer
En jy verstaan nie altyd
Wat rondom jou gebeur? -
Seerste Seer
Wat om te doen
Met die seer wat in ons hart lê
Wat om te doen
Wanneer alles om ons stukkend is