Dikwels
Sê Pappa-God
Wat My hart seer is
Oor goeters wat op aarde gebeur
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Valleie se diamante
-
Prinse & prinsesse
My hart is sag
My hart is genadig
Is daar mense daarbuite
Wat My glo? -
Vergewe jouself
U liefde so sag
Vou om my hart
Pappa U is so so mooi
Ek kan dit nie verstaan -
Blou-kolle
Dankie liefste Pappa
Vir als
Vir elke keer se val en opstaan
Dat U altyd so naby is -
Die waarde van emosies
Gereeld en mooi
Is hoe U werk
Gereeld en mooi
Hoe kan daar die wees wat nog vra maar waar? -
Lewenslessie
Hier diep in my hart
Bly die begeerte
Sal U asseblief Abba-Vader
Meer en meer daarbinne woon -
Mooiste Ja
Vertrou My
Met jou hart en lewe kind
Vertrou My altyd
Vra Pappa-God -
Laat die skanse val
Ek wag vir jou kind
Ek wag altyd vir jou
Dankie dat jy opdaag liefste kind
Dat jy altyd kom hoor -
Altaar van Oorgawe
Met woorde sag
Kruip U tot binne in my hart
U hart is sag
U wag op my -
Spore van geloof
Weet julle wie regeer
Weet julle wie Koning
Van die wêreld is
Ja die Enigste Een -
Lankal reeds
Kom na My
Kom na My asseblief
Almal wat gebroke en stukkend is
Almal met seer in hulle hart