Dankie liefste Pappa God
Vir wie U is
U liefde is getrou
U genade baie groot
Kategorie: ‘n Seer hart
-
Gewortel in Liefde
-
Treëtjies van vertroue
Hoekom hou jy terug My kind
Hoekom wil jy dikwels
Nie jou hart met My deel
Vra Pappa God -
‘n Seer hart?
Bring My al die hartseer
In jou hart
Kom kyk asseblief
Wat Ek daarmee kan maak -
Stertjies & Stories
Weet jy dat Ek so baie graag
In jou hart wil woon
Vra Abba
Daar is niks wat Ek wil hê moet meer gebeur -
Speel by die afgrond
Kom vind My hart
Asseblief liefste kinders
Kom vind dat daar net
Goud en waarheid in is -
Hoop vir donker dae
Glorie Halleluja
Aan die Ewige Koning
Die Een wat was
Is en altyd sal wees -
Seisoene van die lewe
Weet julle sê Pappa
Glo julle dit rerig
Dat My hart goud is en bly
Maak nie saak wat gebeur -
In die goed & kwaad
Weet julle My kinders dat Ek
Julle liefhet met ‘n liefde baie groot
Weet julle dat Ek nooit
My rug op een van julle sal draai -
God is te vertrou
Gee gerus oor
Vertrou ons Vader se hart
Al is dit nie maklik
Is dit die beste ding om te doen -
Tye van min-verstaan
Wanneer jou hart seer is
En jy so min verstaan
Wil Ek vra My kind
Dat jy asseblief jou oë op My sal hou -
Skitter-God
My hart is seer
Sê Abba
Oor mense wat nie wil hoor
Mense wat hul hartsdeure vir My bly toesluit -
Hoop van die eeue
Sluit oop jou hart
Asseblief
Kan ons oorbegin
Ek wil so graag inkom en alles vir jou beter maak