Blogs wat jou hart gaan seën!
Kliek op die spesifieke kategorie as jy meer blogs wil lees in daardie afdeling.
Pappa-sag Dit is U Naam Dis omdat U elke dag So sag met ons harte omgaan
Lentebloeisel van jou hart My liefste kind Dit is wie Ek, jou Pappa Vir jou wil wees
Geloof so baie groot Het ons God in my hart kom aansteek Nooit het ek geweet Ek kan Hom so baie vertrou
Wanneer die lewensstorms Druk En jy voel Niemand gee vir my om
Om oor te gee Wanneer jou hart seer is Dit is iets wat baie moeilik is Om in die storm te doen
Glorie tot die Koning Dit is wat my hart wil bly sing Omdat daar niemand Soos my ewige wonderlike Koning is