Niemand is meer waardig
As ons Koning en God
Niemand verdien dit meer
As die Een wat in die Hemel woon
Etiket: blydskap
-
Waardige Een
-
Diep dankbaar
My Koning is so groot
Hy is so mooi
Hy is so wonderlik
Hy maak my hart verskriklik baie bly -
My beker loop oor
U is so goed
U is so mooi
Ek wens net die hele wye wêreld
Kon dit ook sien! -
Nimmereinder
Soveel vreugde in my hart
Soveel blydskap ook
Alles omdat ek weet
Dat U vir ewig leef! -
Dansende Harte
Juig al wat leef
Juig voor die Heer!
Ek wil julle nader nooi
Ek wil julle in My hart hê dit is wat Vader sê -
Heuningsoet
Ek verstaan sê die Here, Ek verstaan
Al jou vrese
Van die kleinste tot die grootste
Ek weet wat in jou hart woon
(meer…) -
Die Groter Prentjie
Ons is baie klein
U o God is baie groot
Tog wil U deur ons werk
Vader hoe kan dit wees?
(meer…) -
Die Lig in my
Vir liefde-groot
Prys ek U Naam
Vir oneindige genade
Loof ek U Naam
(meer…)