Glorie Halleluja
Prys ons Pappa-God
Groot bo almal is Hy
Die Enigste Een
Etiket: christenskap
-
Liggies van Hoop
Kom gee My jou hart
Dit is wat die Koning van alle konings bly vra
Hoor julle My hart
Wanneer gaan julle sê ja -
Outeur van Hoop
U is die Een wat my hart
Met soveel vreugde bewoon
U is die Een
Wat Ware Lewe gee -
Vind se Tyd
My genade is genoeg
Vir julle sê Abba-Vader
Ek wil hê julle moet dit weet
Ek wil hê julle moet dit glo -
Draadsitter
Weet julle dat Ek
Die Antwoord is
Weet julle dat in My Seun
Julle alreeds vergeef is -
Die Lig in my
Vir liefde-groot
Prys ek U Naam
Vir oneindige genade
Loof ek U Naam
(meer…) -
Watter voorreg!
Liewe Koning
Ek loof en prys U Naam
Ek sê dankie
Vir liefde so baie groot!
(meer…) -
Skeidsmuur
Als wat sleg is
Bring julle voor My troon
Julle kry nooit skaam nie
Vir My is dit afskuwelik sê die Heer
(meer…)