Môre sê
Ons kan nuut begin
Môre sê
Ons kan weer oorbegin
Etiket: geloof
-
Die geskenk van môre
-
Draadsitter
Weet julle dat Ek
Die Antwoord is
Weet julle dat in My Seun
Julle alreeds vergeef is -
Hart hou moed
Die kere wat jy dink
Jy kan nie meer
Die kere wat jy is
Moeg en moedeloos -
Ek is by jou
Is jou hart seer
Die pad swaar
En jy weet net nie meer
Waarheen -
Onsinkbaar
Liefste kinders
Julle moet begin luister
Na die stem van jou hart
Daardie deel van jou waar Ek met jou praat -
God hou beloftes
My hart is vernuwing sê Abba-God
My hart is nuut-maak
Asseblief vertrou My hart
Vertrou waarmee Ek besig is -
Berei julle harte Suid-Afrika
Moenie ooit terughou
As Ek julle vra om oor te gee
Asseblief My liefste kinders
Asseblief vertrou My -
Pleister wat hou
Kom gee vir My
Jou hart en lewe
Sê Vader-God
Kyk wat Ek daarmee kan maak