Drome wat al lank
In die mensehart lê
Drome wat net nie
Vervulling wil ontvang
Etiket: geloof
-
Mannemoed
-
Vertroue wen
Ek sal U aanhou vertrou
Al sê die wêreld nee
Al sê die wêreld wat
My oë op U bly hou -
Soutpilaar
Vergewe mekaar asseblief
My kinders julle kan nie toelaat
Dat soveel haat teenoor ander mense
In julle harte leef -
Ruk & Pluk
Wanneer die lewensstorms
Druk
En jy voel
Niemand gee vir my om -
Liewe Suid-Afrikaner
Ek wil hê julle moet begin aandag gee
Aan die manier
Hoe julle mense om julle hanteer
Sê Abba Vader -
Wie sit regtig agter al die sleg?
Weet jy liefste kind
Dat Ek
Die Antwoord
Op al jou probleme is? -
God van die onmoontlike
Ek kan die onmoontlike doen
In die harte en lewens
Van My kinders sê Abba-God
Ek kan die onmoontlike vermag -
Heilig is mooi!
Het julle Hom al gevind
Die Een wat aan hierdie lewe
Soveel hoop gee?
Hy is Vader se geskenk aan ons -
Leer om My te vertrou
Kom soek na My
Liefste wêreld
Kom soek asseblief na My
Ek wil hê julle moet My vind