Genade onbeskryflik groot
Het ons Hemelse Vader aan ons bewys
Ek wens meer mense wou dit glo
Ek wens meer mense wou kom ja sê
Etiket: geloof
-
God se waarheid
-
Altyd-altyd
Ons God kan ons altyd
Vertrou
Altyd-altyd
Al sê die wêreld wat -
Destiny-wen
Altyd daar
Dit is God
Nooit sal Hy opgee
Nie op my of jou, geen een -
Kamp van omgee
Die Ewige Ek Is
Dit is U Naam
Die Een wat ewig waardig is
Die Een wat in my hart wil woon -
Mooiste Lig
My hart is stil
Hy wag op U
Hy wil getuig
Altyd meer van U vertel -
Groter & Meer
Glorie Halleluja
Aan U die Ewige Koning
Ons is so bly ons het vir U ja gesê
Dat U nou in ons harte woon -
Harde Paaie
Genesing van die hart
Dit bly dikwels so vêr weg van ons
Alles omdat ons U
Net nie wil innooi -
Geloof wat rerig glo
Dit is tyd dat julle begin fokus
Op dit wat rerig saak maak
My kinders die einde is hier
Is julle gereed? -
‘n Wonderlike dors
Ek kan net nie genoeg van U kry
My hart wil aanhou sing
Meer Vader-God
Gee my asseblief meer! -
Pappa se liefde
Mense is stukkend
Stukkend
Wat hulle nodig het is liefde
Pappa se liefde -
Hemelse Pappa
U is en bly die Antwoord
Die Een vir wie ons harte sing
Die Een voor wie ons harte
Bly neerbuig -
My hart se lied
Weet julle wie dit is
Wie ek bemin
Weet julle vir wie my hart
Altyd lofliedere sal bly sing