Kom ‘n bietjie nader
Kom hoor hoe klop My hart
Rusteloos en sonder stilte
Bons hy van liefde vir jou
Etiket: geloof
-
Lewenshuisie
-
Hoe oorleef jy ‘n storm?
Deur die donkerste storms
Is ons Pappa-Vader altyd daar
Hy sal ons hand bly vashou
Ons nooit in die steek laat -
Maak My deel van jou storm
Kom gee jou laste
Vir die Here
Laat Hom toe
Om saam met jou te dra -
Vind wie Ek is
Sê ja vir die Koning
Van die Eeue
Sê asseblief
Ja vir Hom -
Meer van My
Glo julle reg
Liewe wêreld
Glo julle in die Een
Wie ewig is -
Volkome vergifnis vir elkeen
Diep het ons Vader-God
Ons gaan haal
Diep
Ons elke een -
Ewige Koning
Dankie vir wat U kom doen het
In en vir my
Nooit sal ek kan ophou getuig
Van U wonderlike groot liefde vir my en elkeen -
Ewige Anker
Weet julle dat Ek
Die Antwoord is
Liewe wêreld
Weet julle dit? -
‘n Plek van Liefde
Kom nader, asseblief
Kom nog ‘n bietjie nader
Liewe wêreld
Ek het julle nodig naby My