Van die begin
Is Ek God
Sê Abba-Heer
Daar is net niemand soos Ek
Etiket: geloof+glo
-
Beter as die beste droom
-
Hart-kommunikasie
Soveel doktrines en leringe
Sê Abba
Waaraan mense elke dag vashou
Dit maak dat ons nie verhouding kan bou -
Nes Adam & Eva
Wie in hierdie wêreld
Glo nog nie in My nie
Hoekom nie?
Wil die Koning van die wêreld weet -
Grootste Voorreg
Watter voorreg liewe wêreld
Om die Koning van die konings
Die Heerser van die wêreld
Abba-God te mag noem -
Diepe Oorgee
Ek lê my hart
Neer voor die Here
Ek vra Hom
Om rerig in te kom -
Stilte in die Storm
Jesus die Stilte in ons Storm
Dis Hy wat sien hoe die golwe hoogty vier
Dis Hy wat die winde laat lê
Dis Hy wat hul stil maak in ons harte
(meer…) -
Niks maak meer sin
Ek nooi U in
In my hart
En in my lewe
O Here word my hoop
(meer…)