Die vrede van Bo
Maak my hart so sag
Dis so mooi
Ek wens ek kon meer mense vertel
Etiket: inspirasie+geloof
-
God-afsprakies
-
Prinse & prinsesse
My hart is sag
My hart is genadig
Is daar mense daarbuite
Wat My glo? -
Hemelse wysheid
Wat gaan in jou wêreld aan
Vra Pappa-God
Kind Ek wonder of jy weet
Dis iets wat Ek graag wil hê My kinders moet My ook partykeer vra -
Tyd saam God
Woorde sag
Kom klop aan my hart
Hulle vertel vir my
Dat U my baie diep liefhet -
Altaar van Oorgawe
Met woorde sag
Kruip U tot binne in my hart
U hart is sag
U wag op my -
Spore van geloof
Weet julle wie regeer
Weet julle wie Koning
Van die wêreld is
Ja die Enigste Een -
Toetse van Geloof
Is jou hart
Somtyds seer
En jy verstaan nie altyd
Wat rondom jou gebeur? -
Tyd om te droom
Asseblief kom nou
Asseblief moenie meer nee sê
Weet jy daar is ‘n plan vir jou lewe?
Weet jy dat Ek so graag wil hê jy moet ja sê -
Waters wat verkwik
Kom net soos wat jy is
Liefste kind
Gebroke en stukkend
Asseblief kom nou -
God is groter as opgee
Moenie ooit dink aan opgee
Liefste kinders
As Ek altyd
Naby is -
Liedjie van my hart
Soveel vrede, vreugde
En blydskap in my hart
Want ek het die Koning
Van konings gevind