Sonder woorde klop Ek aan jou deur
My Gees getuig
Die skepping getuig
Ek is Heer
(meer…)
Etiket: liefde
-
Helder Ligte
-
Watter voorreg!
Liewe Koning
Ek loof en prys U Naam
Ek sê dankie
Vir liefde so baie groot!
(meer…) -
Bang-vir-God-kinders
Soveel mense wat bang is vir My
Soveel mense
Dit verhinder hulle om te kom
En alles oor te gee aan My
(meer…) -
Krag van die Kruis
Die liefde wat U vir hierdie wêreld het
Dit is so baie groot
Ek verstaan dit rerig nie ten volle nie
Ek wonder sal ek ooit?
(meer…) -
Stukkende wêreld
Verandering
Genesing
Vernuwing wil Ek bring
Aan ‘n wêreld wat sê ‘Kyk God gee nie meer om’
(meer…) -
Seer van die verlede
‘n Gebroke, seer hart
Bring ek voor U troon
Dikwels ontdek ek ‘n pyn
Wat ek so gehoop het, het lank vergaan
(meer…) -
Oorvloed-Lewe
Moenie probeer om jou seer weg te steek
Dit bring skeiding
Tussen jou en my
En Ek wat wil werk
(meer…) -
Genade-Reën
Elke dag
Reën dit op ons neer
Seën op seën
Die Here is so goed
(meer…) -
Skatte wat wag
Die wie My kies
Nooit sal hulle beskaam staan nie
Wanneer hulle kies om te glo
Begin die pad waarlik eers sê die Heer
(meer…)