Vir die wie gekom het
Vir die wie lief is vir My
Wag daar ‘n Ewige Paradys
‘n Huis altyd saam met My
(meer…)
Etiket: liefde
-
Die Rede
-
Weg van Wysheid & Lewe
U liefde verwarm my hart
Dit maak alles om my baie mooi
Ek hoop en wens so
Hierdie wêreld kan U sien vir wie U rerig is
(meer…) -
Grootste Liefde
My lewe het Ek gegee
In die plek van joune sê die Heer
Sê My liewe kind
Watse liefde is dit?
(meer…) -
Vrugte van die Hart
Ek is ‘n Koningskind
Jesus se kind
Die Heilige Gees besit my hart
My Vader is die Skepper van die heelal
(meer…) -
Die Lig in my
Vir liefde-groot
Prys ek U Naam
Vir oneindige genade
Loof ek U Naam
(meer…) -
Anker van Hoop op Facebook!
Liewe vriende,
Dit is vir my so lekker om aan te kondig dat Anker van Hoop ook nou sy eie page op Facebook het.
-
Swaar paaie
Vertrou My sê die Here
Vertrou My met jou hele hart
Vertrou jou lewe toe aan My
Vertrou dat Ek altyd beter weet
(meer…) -
Veilig by U
In U arms voel ek altyd veilig
Ek weet dis U wie my omring
In die dag, ook in nag
Wanneer ek my kop neerlê
(meer…) -
Verlange van ‘n Vader
My God is so groot!
Sy hart so mooi
As julle net kon sien
Die verlange wat in Sy hart woon
(meer…) -
Omgee Ore
My God is so wonderlik groot
(meer…)
Ek wonder of hierdie wêreld dit besef
Sy liefde en genade stort Hy elke dag
Soos reëndruppels op ons neer
Elke druppel met die boodskap
Weet julle van die Koning wat weer gaan kom?
Sien die natuur verkondig hierdie boodskap
Die Hemelse Koning gaan kom om Sy kinders te kom haal -
Hemelse seën
Lieflike seën
Vanuit die hemel daarbo
Dis pragtig mooi
Dit is ons God se hand
(meer…)