Ek het U ongelooflik baie lief
Vader ek hoop U verstaan
Ek hoop U hoor my hart
Ek het U baie lief
(meer…)
Etiket: liefde
-
Soos U wil Heer
-
Mooiste deel van my
Hemelse Vader
Koning Jesus
Maak my hart
Die mooiste deel van my
(meer…) -
Storms van die Lewe
In die storms van die lewe
Wanneer als te moeilik raak My kind
Vertrou My
Vertrou My soos ‘n kind
(meer…) -
Opgee se voet
Kind … luister
Ek vergewe jou
Nêrens is te vêr
Vir My om op te gee op jou
(meer…) -
Veiligste plek
In U arms
Wil ek altyd bly
Daar is geen
Veiliger plek vir my
(meer…) -
Die honger in my
Met my hart smag ek na U
Na U my God
My Heer
My als
(meer…)