By jou

Vertrou My
Vertrou My soos ‘n kind
Glo My
Glo My soos ‘n kind

Wanneer jy voel jy kan nie meer
Gaan aan
Wanneer jy voel als is verby
Hou vas
 
So sal jy ontdek
Hoe Ek jou bly dra
So sal jy ontdek
Dat Ek jou rerig nooit verlaat
 
Hou net aan
Hou uit sê Hy
In die moeilike tye sal jy leer
Hoe kosbaar elke belofte is van My
 
My Woord is jou krag
Dit gee aan jou wat jy nodig het
Elke dag
Vertrou My sê die Heer
 
My Gees sal jou lei
Elke treë sal Ek jou wys
Moenie opgee nie, nooit nie
Weet dit … Ek is by jou!

ANKER VAN HOOP | INTIMITEIT MET GOD

Hallo daar! 👋

Wil jy graag 'n gids met 10 sleutels wat jou gaan help om te blom in verhouding met God ontvang? Sluit dan vandag aan by ons E-pos Lys. Ons beloof e-posse wat jou inspireer en toerus!

Ons stuur nie rommelpos nie! Jy kan
enige tyd jou subskripsie kanselleer.

VOLG ONS VIR MEER

INSPIRERENDE BLOGS EN GROEI SAAM MET GOD

Ons stuur nie rommelpos nie, jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer.

Leave a comment