Pappa se kinders
Ons het die mooiste Pappa
Weet julle dit
Mooier as die mooiste mooi
Kategorie: Byt vas
-
LiG-draers
-
God se drome in jou
Moenie opgee
Op die drome in julle hart nie
Asseblief liefste kinders
Julle moet vashou -
Groot-Droom
Ons is nie gemaak
Om net doelloos rond te swerwe
Nee ons is gemaak met ‘n doel
Ons is gemaak met ‘n rede -
Tyd om te droom
Asseblief kom nou
Asseblief moenie meer nee sê
Weet jy daar is ‘n plan vir jou lewe?
Weet jy dat Ek so graag wil hê jy moet ja sê -
Leuens met ‘n gehoor
Weet julle wie dit is
Wat so graag
In julle harte wil woon
Dit is Hy die Ewige Ek Is -
Wanneer geloof twyfel
Dankie Abba Vader God
Dat U so wonderlik goed is vir my
U liefde is genoeg
Al is daar partykeer swaarkry -
Verlore Hart
Is jou hart stukkend
Jou hart voel seer
En dit voel asof als daarbinne
Verlore lê -
God verstaan
My hart is seer
Gee God om
Dit wonder jy
Dikwels -
Geloof wat sweef
Genade groot
Het my kom haal
En ek is tot vandag
So dankbaar daarvoor -
Al verstaan ek nie
Abba ek weet
Dat U my liefhet
Daarom wil ek
Bly oorgee