Dankie Abba Vader
Vir U volmaakte
Ware Liefde
Vir my U kind
Kategorie: Byt vas
-
Standvastige God
-
Raak rustig kind
Raak rustig en stil
Sê Abba
Weet dat Ek in beheer is
En altyd sal bly -
‘n Lewe van Vryheid
Vergifnis het ‘n prys
Sê Abba
Dit kos ‘n prys
Dit vra dat jy jou weë neerlê -
Nooit ooit
U Lig is goed vir my
Dit sal ek bly glo
Ek sal nie vir hom bang wees
Of daarvan weghardloop -
Woeste waters
Wanneer jou hart seer is
En jy dink jy kan nie meer
Hou dan vas
Met alles wat jy het -
Hemelse Herder
Daar is ‘n lied
Hierbinne in my hart
Wat vir altyd
Die lof en eer van my Koning wil besing -
God in beheer
God is in beheer
Dit sal my hart bly glo
Maak nie saak wat
Die wêreld en mense sê -
God is groter as opgee
Moenie ooit dink aan opgee
Liefste kinders
As Ek altyd
Naby is -
Hemelse Pappa
U is en bly die Antwoord
Die Een vir wie ons harte sing
Die Een voor wie ons harte
Bly neerbuig -
My hart se lied
Weet julle wie dit is
Wie ek bemin
Weet julle vir wie my hart
Altyd lofliedere sal bly sing -
Deurdra-God
Wanneer jou hart seer is
En jy voel
Moed-verloor
Hou vas, hou vas, hou vas