Ek sal U aanhou vertrou
Al sê die wêreld nee
Al sê die wêreld wat
My oë op U bly hou
Kategorie: Byt vas
-
Vertroue wen
-
Oë van geloof
Al is daar baie dinge in hierdie lewe
Wat vir my vertel
Dat ek maar kan opgee
Gaan ek dit nie doen -
Mooiste belofte
As gisters kon praat
Sou hulle rerig sê
Dat daar vele teleurstelling
In my hart oor hulle lê -
Soutpilaar
Vergewe mekaar asseblief
My kinders julle kan nie toelaat
Dat soveel haat teenoor ander mense
In julle harte leef -
Arms van Rus
Raak rustig
Hou moed
Weet dit asseblief liewe kind
Ek is altyd naby -
Ruk & Pluk
Wanneer die lewensstorms
Druk
En jy voel
Niemand gee vir my om -
Liewe Suid-Afrikaner
Ek wil hê julle moet begin aandag gee
Aan die manier
Hoe julle mense om julle hanteer
Sê Abba Vader -
God is getrou
In U arms
Van liefde en omhelsing
Het ek my liefste God
Soveel vrede en aanvaarding gevind -
Briefie van seer
Voel jou hart stukkend
En hy is baie seer
Dan wil ek net sê
Moenie moed verloor -
Raad vir ‘n swaar hart
Dit bly my hart verstom
Die mooiheid van wie U is
Dankie Abba, dankie
Dat U opreg omgee -
Wie sit regtig agter al die sleg?
Weet jy liefste kind
Dat Ek
Die Antwoord
Op al jou probleme is?