Weet julle dat Ek vir julle wag
Liewe wêreld
Om te draai na My
Moet asseblief nie sê nee
Kategorie: Byt vas
-
Suid-Afrika-Seer se Antwoord
-
Tafels van Genot
‘n Nuwe Begin
Dit is wat Ek jou wil gee
In die bloed van My Seun
Kind asseblief kom nader -
Kamers vol skatte
Kinders van vandag
Kinders van môre
Sal julle asseblief nader kom
Sal julle kom uitvind wat leef in My hart -
Reënboë van hoop
Bring My ‘n hart wat glo
Sê Abba
Rerig glo
En kyk wat Ek daarmee kan doen -
Altyd-altyd
Ons God kan ons altyd
Vertrou
Altyd-altyd
Al sê die wêreld wat -
Geloof se mooi
Geloof so baie groot
Het ons God in my hart kom aansteek
Nooit het ek geweet
Ek kan Hom so baie vertrou -
Boontoe-kyk
Glorie Halleluja
Tot in die hoogste hemele
Sal my hart bly sing
Ons God is groot en van my weet Hy beslis -
Bou bakens van hoop
Ek is die Begin
Ek is die Einde
En alles tussen-in
Dit maak seer wanneer mense dit nie wil glo -
Mooiste stemmetjie
So baie kere
Wat Ek in julle binneste
Wil fluister
Tog laat julle My nie altyd toe