Maak jou hart totaal en al oop
Vir God en Sy teenwoordigheid
Wanneer jy tyd
Met My spandeer
Kategorie: Byt vas
-
Goddelike Fees
-
Getrouheid word beloon
Die Ewige Ek Is
Dit is ons Pappa se Naam
Die Een wat was
Is en altyd sal wees -
Diep kosbare plekkie
Sal jy ja sê vir My hart
As Ek jou aanhou vra
Dit is wat Ek jou Hemelse Pappa
So graag wil weet -
Hou vas, trek deur
Wanneer geloof min is
In tye van swak
Dit is dan kinders van God
Wat ons moet vashou -
Tye wat vrae vra
In tye van seer
En donker verdriet
Wonder ek partykeer
Is God rerig goed? -
Toetse van Geloof
Is jou hart
Somtyds seer
En jy verstaan nie altyd
Wat rondom jou gebeur? -
Veilige môre’s
Naby aan U hart
Is waar ek U hoor
Daarom Abba Vader
Wil ek altyd naby bly -
Elke donker wolkie het ‘n silwer randjie
Is Ek die Enigste Een
Sê Abba
Wat glo dat hierdie wêreld
‘n Veel beter plek kan word -
Seerste Seer
Wat om te doen
Met die seer wat in ons hart lê
Wat om te doen
Wanneer alles om ons stukkend is -
Tyd in Geloof
Wie wil My ken
Wie wil My rerig-rerig ken
Abba sê julle vra dit te maklik
Maar dan is dit nie eintlik wat julle wil hê