Ek is altyd besig
Om mense terug te bring
Na My sê Abba
Altyd, heeltyd
Kategorie: Byt vas
-
Bly glo
-
Laat die skanse val
Ek wag vir jou kind
Ek wag altyd vir jou
Dankie dat jy opdaag liefste kind
Dat jy altyd kom hoor -
Vertrou dieper
Weet julle dat Ek
Nooit ooit op julle sal opgee
Weet julle dat dit net nie vir My
Moontlik is om dit te doen -
Getroue God
Genade-groot
Het my kom haal
Ek is so bly en dankbaar
Ek kon ja daarvoor sê -
Altaar van Oorgawe
Met woorde sag
Kruip U tot binne in my hart
U hart is sag
U wag op my -
Twyfel-Tye
Die grootste begeerte
In my hart
Is om U elke dag
Nog ‘n bietjie liewer te hê -
Liedjies se oorgee
Ek gee oor
Aan ‘n goue hart
Dankie Pappa dat dit is
Wie U is, goud -
Hoop op die ashoop
Weet julle kinders
Vra Abba-God
Dat Ek so graag wil hê
Julle moet in My hart kom woon -
Fietsry saam met Pappa
Al wat Ek nodig het
Is kinders wat glo
Waarlik glo
Ek kan so baie doen deur kinders wat rerig glo -
Harte wat energie tap
Behou altyd ‘n sagte hart
Sê Abba
Vir My Woord
En dit wat Ek jou wil leer