Kinders
Kinders van My hart
Sal julle asseblief nader kom
My nog beter kom leer ken
Kategorie: Byt vas
-
Vassit-rat
Stilraak by U voete
Dit bly vir my so baie mooi
Dis daar waar U altyd met ‘n glimlag bly sê
Kom nader My kind daar is meer -
Kyk waar is ons nou
Juig al wat leef
Juig voor die Heer
Hy is God
Die een wat alle lof verdien -
Leef vir God
Geloof wat glo in God
Dit maak ons God so bly
Ek wens julle kon sien
Die vreugde wat Ek daaruit kry -
Beginselvas sê jy
Om vrede te hê
Wat alle verstand te bowe gaan
Om dit te ken
Oe dit is so mooi -
Viesbly vir ek
U is sag
U sit by my
Om U so naby te hê
Dit bly vir my so mooi -
Valleie se diamante
Dikwels
Sê Pappa-God
Wat My hart seer is
Oor goeters wat op aarde gebeur -
Blou-kolle
Dankie liefste Pappa
Vir als
Vir elke keer se val en opstaan
Dat U altyd so naby is -
Op berge & in valleie
God se kinders
God se kinders
Dit is wie Ek alle mense op planeet aarde so graag wil noem
Kinders van God -
Mooiste glimlag
Geloof-groot
Woon in my hart
Abba-God het dit daar gesit
Ek weet wie Hy is

