Glorie Halleluja
Aan die Ewige Koning
Die Een wat was
Is en altyd sal wees
Kategorie: Byt vas
-
Hoop vir donker dae
-
Seisoene van die lewe
Weet julle sê Pappa
Glo julle dit rerig
Dat My hart goud is en bly
Maak nie saak wat gebeur -
In die goed & kwaad
Weet julle My kinders dat Ek
Julle liefhet met ‘n liefde baie groot
Weet julle dat Ek nooit
My rug op een van julle sal draai -
God is te vertrou
Gee gerus oor
Vertrou ons Vader se hart
Al is dit nie maklik
Is dit die beste ding om te doen -
Tye van min-verstaan
Wanneer jou hart seer is
En jy so min verstaan
Wil Ek vra My kind
Dat jy asseblief jou oë op My sal hou -
Wanneer vashou so moeilik is
Die lewe is ‘n lied
‘n Ware plesier
Wanneer ‘n mens
Jesus in jou lewe het -
Toetse wat geloof toets
Soveel toetse
Wat ons pad kom kruis
Die dag as ons vir Pappa sê
Ja ons wil die pad saam met Hom loop -
Tyd leer altyd
Ek is so bly
My hart het Hom ingenooi
Ek is so dankbaar
Ek kon ja sê -
Ontdek die ware God
Ek is so bly
My hart het gevind
Ek is so bly ek kon opspoor
My grote God -
Kerk van Christus
Godsdiens van die wêreld
Lyk so mooi
Tog het hulle al lankal
Vir My en My krag verloor -
Hoop van die eeue
Sluit oop jou hart
Asseblief
Kan ons oorbegin
Ek wil so graag inkom en alles vir jou beter maak -
Reis terug na die Tuin
Ek wens ek wou meer ja sê
Vir dit in God se hart
Ek wens ek was nie partykeer bang
Om uit te vind wat daarbinne lê