Die een wat die aandsterre
In die maanlig
In Sy hande hou?
Dit is my mooiste God
Kategorie: Nuwe hoop
-
Skatkamers
-
Getroue God
Genade-groot
Het my kom haal
Ek is so bly en dankbaar
Ek kon ja daarvoor sê -
Altaar van Oorgawe
Met woorde sag
Kruip U tot binne in my hart
U hart is sag
U wag op my -
Lankal reeds
Kom na My
Kom na My asseblief
Almal wat gebroke en stukkend is
Almal met seer in hulle hart -
Glo in jouself
Weet jy wie
Is die Ewige God
Weet jy wie ‘n wonderlike plan
Met jou lewe het? -
Twyfel-Tye
Die grootste begeerte
In my hart
Is om U elke dag
Nog ‘n bietjie liewer te hê -
Ouers wat omgee
Kinders kom nou
Kom gou
Hardloop na die arms van julle Vader
Waar julle ware liefde sal leer ken -
Soet wortels
Vry soos ‘n vlinder
Is hoe ek in my binneste voel
Vry om U te loof
Vry om U te aanbid -
Engele in verwondering
Halleluja
Sal die engele
Vir altyd sing
God bly groot! -
Nooit-Niemand-Opgee
Halleluja sal die engele
Altyd voor ons Abba se troon bly sing
Net omdat Hy so waardig is
Omdat wie Hy is dit oor en oor verdien -
Gunsteling-kind
Lentebloeisel van jou hart
My liefste kind
Dit is wie Ek, jou Pappa
Vir jou wil wees