Die Ewige Ek Is
Dit is ons Pappa se Naam
Die Een wat was
Is en altyd sal wees
Kategorie: Nuwe hoop
-
Getrouheid word beloon
-
Plastiek Raad
Genesing van ons hartseer
Bly dikwels so vêr
Omdat ons God
Nie deel maak daarvan -
Die verskil lê in die ja
Hierdie hemelse gefluister
In my hart
Dit seën my so
Ek wil net baie dankie sê -
Hou vas, trek deur
Wanneer geloof min is
In tye van swak
Dit is dan kinders van God
Wat ons moet vashou -
Gesond-maak-God
Bring die seer in jou hart
Al die swaar
Weet jy My kind
Ek kan dit beter maak -
Tye wat vrae vra
In tye van seer
En donker verdriet
Wonder ek partykeer
Is God rerig goed? -
Hemelse Israel
Die Heilige Een
Die Heilige Een van Israel
Dit is
Ons God se Naam -
Veilige môre’s
Naby aan U hart
Is waar ek U hoor
Daarom Abba Vader
Wil ek altyd naby bly -
Hemelse Drome
Halleluja
Is wat my hart bly sing
God is getrou
Kom ons loof Hom