Weet julle kinders
Vra Abba-God
Dat Ek so graag wil hê
Julle moet in My hart kom woon
Kategorie: Nuwe hoop
-
Hoop op die ashoop
-
‘n Blomme-hart
Die Een wat ewig is
Dit is Jesus se Naam
Ken jy Hom
Het jy Hom al na binne genooi? -
Glo en sien!
Die krag van glo
Sê Pappa-God
Dit kom van My af
En dit is baie groot -
Swem in Genade
Halleluja
Prys die Naam van die Here
Verewig wil ek sing Abba-God
Want U my God is groot! -
Fietsry saam met Pappa
Al wat Ek nodig het
Is kinders wat glo
Waarlik glo
Ek kan so baie doen deur kinders wat rerig glo -
Goddelike Fees
Maak jou hart totaal en al oop
Vir God en Sy teenwoordigheid
Wanneer jy tyd
Met My spandeer -
Beter as die beste droom
Van die begin
Is Ek God
Sê Abba-Heer
Daar is net niemand soos Ek