Die seer in jou
Ek wil dit so graag genees
Vir jare kruip hulle weg
En sê vir jou dit is nie meer ‘n probleem!
(meer…)
Etiket: afrikaans
-
Oop teiken
-
Ore wat hoor
Nooit sal Ek verander nie
Sê die Heer
Gister, vandag
Tot in alle ewigheid bly Ek dieselfde
(meer…) -
Aanhou glo
Hoekom gee ek partykeer
So verskriklik vinnig op
Hoekom hou ek nie aan glo?
Hoekom vertrou ek nie U hart?
(meer…) -
Stukkies van My
Vergeet My nie sê die Heer
Vergeet My nie
So baie van My kinders
Hulle vergeet My iewers tussen-in
(meer…) -
Genade-Vleuels
In die skadu van U vleuels
Daar wil ek vir altyd bly
By die hart van my Vader
Daar waar ek U hoor
(meer…) -
Mooiste deel van my
Hemelse Vader
Koning Jesus
Maak my hart
Die mooiste deel van my
(meer…)