Ek is die Geneesheer
Van alles wat seer is
In jou hart
Sê Pappa-Vader
Etiket: genesing
-
Vertrou My hart
-
Onwrikbare geloof
My liefste God
Ek smag na meer van U
Ek smag na U vuur
Ek smag om U krag te ondervind -
Geskenk van Lewe
My hart is so seer
As ek aan mense dink
Hulle sê en dink hulle het van God gehoor
Tog klop verwoesting aan hulle deur -
Ewige EK IS
Ek wil die wêreld trek
Ek wil die wêreld deur My kinders trek
As My kinders net kon sien
As hulle net wou hoor
(meer…) -
Perfekte Liefde
Soveel mense daarbuite
Wat nie gesond is in My liefde vir hulle
Wat nog nie My liefde in al Sy volheid
En mooiheid ervaar of ondervind het nie
(meer…) -
Gebroke kind
Weet jy hoe Ek verlang?
Weet jy hoe baie lief Ek jou het?
Liewe kind Ek wonder of jy weet
Ek wonder of jy besef Ek het gekom vir jou?
(meer…) -
Is jou hart gesond?
Wanneer Vader na hierdie wêreld kyk
Sien Hy gebroke harte
Seer in elke vorm
Daarvan is ek seker
(meer…) -
Genade, Liefde & Hoop
Partykeer lê seer so diep
Lankal het ek daarvan vergeet
Toe kom herinner U my
My kind dit is nog daar!
(meer…) -
Jahwe Sjamma
Vader-God laat U lig skyn
Laat dit alle duisternis in my verdryf
Laat dit verdwyn alles wat nie van U is nie
Die vrees ook o Heer
(meer…) -
Alewige baklei
Die baklei so sonder stop
Dit maak my moeg
Dis iets wat ek rerig
Net nie kan verstaan
(meer…)