God is groot
Voorwaar
Dit is waarvan groot genesing in my hart
Bly getuig
Etiket: waarheid
-
Sonde-spykers
-
Standvastige God
Dankie Abba Vader
Vir U volmaakte
Ware Liefde
Vir my U kind -
Aangename kennis
Kan ons oorbegin
Vra Vader
Asseblief liewe wêreld
Kan ons oorbegin -
Goeie Grond
Genade-groot
Het ons liefste God
Uitgestort oor my
Toe Hy my nader nooi -
Flenters van Liefde
Jesus se liefde
Breek my hart
In klein flenter stukkies
Geen voorgee net totale oorgee -
Fiktiewe God
Julle sê julle is lief vir My
Maar julle is nie eintlik nie
Julle jok en soek jul eie eer
Ek wonder of julle besef dit maak My seer?
(meer…) -
Ewige Rots
Wie is bereid om te kom?
Sê my wie wil hoor?
Liewe wêreld Jesus is julle enigste antwoord
Hoe wens ek julle het dit geweet
(meer…) -
Ontdekkingsreisiger
Soos ‘n man
Met ‘n flitslig in sy hand
Wil ek soek na die skatte van my Vader
Ek wil weet wat dit is wat Sy hart verberg
(meer…)