Watter voorreg liewe wêreld
Om die Koning van die konings
Die Heerser van die wêreld
Abba-God te mag noem
Etiket: lofprysing
-
Grootste Voorreg
-
Trekpleister
Ek wil hê my lewe
Moet ‘n trekpleister wees
Waarmee Jesus
Mense nader aan Hom kan trek
(meer…) -
Die Lig in my
Vir liefde-groot
Prys ek U Naam
Vir oneindige genade
Loof ek U Naam
(meer…) -
Watter voorreg!
Liewe Koning
Ek loof en prys U Naam
Ek sê dankie
Vir liefde so baie groot!
(meer…) -
Die Koning
Ek glo in God
Ek glo in Sy elke Woord
Ek glo Sy Woord is Waar
Ek glo My God bestaan
(meer…) -
Genade-Vleuels
In die skadu van U vleuels
Daar wil ek vir altyd bly
By die hart van my Vader
Daar waar ek U hoor
(meer…) -
Koning van die Lig
U is ons Lig
U is ons Hoop
Ons roep U aan
Ons soek na U
(meer…) -
Vure van Lof
Uit my hart
Wil ek sing
Uit my hart
Wil ek prys
(meer…) -
Vergete hoop?
Daar is Hoop
Hoor die lied
‘n Lied aan die nasies
Hy is hier!
(meer…) -
Koning heers veral
Die hart van my Koning
Is so, so mooi!
Die Lam
Geslag vir my sonde
(meer…)