Juig al wat leef
Juig voor die Heer
Wees net bly
Bring lof en eer aan Hom
Etiket: nuwe+hoop
-
Harte wat bly sing
-
Diep, donker tye
Ek bring my hart
En ek gee oor
Voor U almag wil ek buig
Want daar is net niemand soos U -
Groot Vreugde
Soveel vrede en rustigheid
Het U in my hart gebring
Abba Vader hoe sê ek dankie
Ek hoop U weet dis U wie Ek bemin -
Elke probleem se antwoord
Weet jy hoeveel kere wil Ek jou help
Liewe kind
Weet jy?
Maar nooit wil jy My toelaat
(meer…) -
Ontdekkingsreisiger
Soos ‘n man
Met ‘n flitslig in sy hand
Wil ek soek na die skatte van my Vader
Ek wil weet wat dit is wat Sy hart verberg
(meer…) -
Sterkste Anker
Dit is my Jesus se liefde
Wat die grys wolke laat verdwyn
In Hom is daar geen donkerte nie
Net Ewige Lig wat alle duisternis verdryf
(meer…) -
Fontein van Vreugde
Ek weet van die stukkend-wees in jou hart
Daarvoor het Ek gekom sê die Heer
Om jou ‘n nuwe hart te gee
Jou hart, gees en siel gesond te maak
(meer…) -
Beelddraer
Moenie lelike woorde spreek nie
Vra die Heer
Groei in liefde vir My
So sal ook ander weet wie leef waarlik in jou
(meer…) -
Slotte van die verlede
Vir jou
Vir my
Vir almal het U gekom
Om aan ons die Lewe te gee
(meer…) -
Skatte wat wag
Die wie My kies
Nooit sal hulle beskaam staan nie
Wanneer hulle kies om te glo
Begin die pad waarlik eers sê die Heer
(meer…)