My liefste kind
Ek wil hê jy moet My vind
Ek wil hê die hele wye wêreld moet My vind
Dit is wat Vader sê
Etiket: omgee
-
Oop harte
-
Stille Verwyt
Jare se stille verwyt
Lê tussen ons sê Vader
Jare waarin Ek wonder hoekom
En jy wat jou rug op My bly draai
(meer…) -
Elke probleem se antwoord
Weet jy hoeveel kere wil Ek jou help
Liewe kind
Weet jy?
Maar nooit wil jy My toelaat
(meer…) -
Tyd om te glo
Die Begin, die Einde van als
Is Jesus
Jesus is Sy Naam
Ek hoop jy ken Hom liewe vriend
(meer…) -
Grootste Liefde
My lewe het Ek gegee
In die plek van joune sê die Heer
Sê My liewe kind
Watse liefde is dit?
(meer…) -
Omgee Ore
My God is so wonderlik groot
(meer…)
Ek wonder of hierdie wêreld dit besef
Sy liefde en genade stort Hy elke dag
Soos reëndruppels op ons neer
Elke druppel met die boodskap
Weet julle van die Koning wat weer gaan kom?
Sien die natuur verkondig hierdie boodskap
Die Hemelse Koning gaan kom om Sy kinders te kom haal -
Hemelse seën
Lieflike seën
Vanuit die hemel daarbo
Dis pragtig mooi
Dit is ons God se hand
(meer…) -
Trone van Seer
Julle gee nie om op wie julle trap
Of wie seerkry in die proses nie
Al wat saak maak is ek sal bo uitkom
Basta met die res!
(meer…)