Ek staan by die deur
En Ek klop
Gaan jy oopmaak en sê
Heer kom asseblief in
(meer…)
Kategorie: Nuwe hoop
-
Kruis van Golgota
-
Skatte wat wag
Die wie My kies
Nooit sal hulle beskaam staan nie
Wanneer hulle kies om te glo
Begin die pad waarlik eers sê die Heer
(meer…) -
Jahwe Sjamma
Vader-God laat U lig skyn
Laat dit alle duisternis in my verdryf
Laat dit verdwyn alles wat nie van U is nie
Die vrees ook o Heer
(meer…) -
Genade-Vleuels
In die skadu van U vleuels
Daar wil ek vir altyd bly
By die hart van my Vader
Daar waar ek U hoor
(meer…) -
Wonder wat bekommer
Ek wonder
Soms wonder ek te veel
Daar is so baie dinge waaroor ek my bekommer
Diep binne weet ek dit is nie van U
(meer…) -
Lesse van Goud
U het my kom haal!
My hart is so bly
Ek wil gil
Ek wil juig
(meer…) -
Woorde van God
Die woorde van God
Hulle is suiwer goud sowaar
Ek hoop so My kinders
Wil meer luister wanneer Ek praat
(meer…) -
My hele hart
Suiwer my hart Here Jesus
Maak dit skoon
Vat weg
Alles wat nie daarbinne hoort
(meer…) -
Niks maak meer sin
Ek nooi U in
In my hart
En in my lewe
O Here word my hoop
(meer…) -
Lank genoeg
Ek sien die diep seer
Sê die Here
En Ek gee om
Baie
(meer…)